Die ontvoering van baba Zephany Nurse uit die kot langs haar ma se hospitaalbed het die hele Suid-Afrika aangegryp. Haar desperate ouers het herhaaldelik gepleit dat sy veilig terugbesorg word, maar daar was geen teken van die baba nie. Vir 17 jaar lank, op haar verjaarsdag, het die Nurse-gesin kerse aangesteek en gehoop en gebid. 'n Klipgooi van die Nurse-gesin af het die 17-jarige Miché Solomon pas met matriek begin. Sy het 'n kêrel gehad en toegewyde ouers. Sy het gedroom oor die...
The kidnapping of baby Zephany Nurse from the cot beside her mother's hospital bed made headline news. Desperate pleas from her parents to return her safely went unanswered. There was no trace of the baby. For seventeen years, on her birthday, the Nurses lit candles and hoped and prayed. Living not far away from the Nurses, 17-year-old Miché Solomon had just started Matric. She had a boyfriend. She had devoted parents. She was thinking about the upcoming school dance and the dress her...