Speurder Kwaaikofski 4: Die aand van die blou kaalkoppe Jürgen Banscherus

Speurder Kwaaikofski 4: Die aand van die blou kaalkoppe скачать fb2

Серия: Speurder Kwaaikofski
Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Jürgen Banscherus - Speurder Kwaaikofski 4: Die aand van die blou kaalkoppe краткое содержание

Kwaaikofski word ontvoer! Sy ontvoerders lyk baie grillerig – hulle het almal maskers op en hulle kaalgeskeerde koppe is blou! Maar dis nie die ergste nie: Een van die booswigte waag dit om vir Kwaaikofski dieselfde haarstyl te gee – en nou lyk hy soos ’n blou paaseier. Ons slim speurder gaan dit beslis nie daar los nie. So begin een van die mees misterieuse sake van sy hele speurloopbaan . . . Die Speurder Kwaaikofski speurreeks is deur een van Duitsland se mees gliefde skrywers vir kinders geskep en het al meer as 850 000 eksemplare wêreldwyd verkoop. Die aand van die blou kaalkoppe is die vierde storie in die Afrikaanse reeks. Kwaaikofski is ’n 9-jarige seun met ’n avontuurlike stokperdjie: hy’s ’n amateur-speurder. Hy kou altyd kougom, want dit help hom dink. Hy haal ook nooit sy kep af nie, want dit sorg dat sy brein altyd teen die optimale temperatuur funksioneer – iets wat natuurlik noodsaaklik is vir belangrike speurders soos hy! Die intriges van die stories in die reeks is eenvoudig, maar uiters vermaaklik en die humoristiese illustrasies sal sorg dat kinders dol sal wees oor hierdie koddige, maar brawe klein speurder se avonture! Die boeke het eenvoudige woordeskat en is ideaal vir beginnerlesers (ouderdomme 7 tot 10).





Скачать книгу «Speurder Kwaaikofski 4: Die aand van die blou kaalkoppe» Jürgen Banscherus

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Speurder Kwaaikofski 5: Die slinkse slangslenter
Speurder Kwaaikofski 5: Die slinkse...
Speurder Kwaaikofski 7: Speurder teen speurder
Speurder Kwaaikofski 7: Speurder te...
Speurder Kwaaikofski 1: Die kougomstrik
Speurder Kwaaikofski 1: Die kougoms...
Speurder Kwaaikofski 2: Die geheim van die vlieënde koei
Speurder Kwaaikofski 2: Die geheim...
Другие книги жанраДетские приключения
25 профессий Маши Филипенко
25 профессий Маши Филипенко
290 миллионов лет назад и далее
290 миллионов лет назад и далее
Агент на мягких лапах
Агент на мягких лапах
Агенты школьной безопасности
Агенты школьной безопасности

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru