City Girl en die swart hings Marga Jonker

City Girl en die swart hings скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Marga Jonker - City Girl en die swart hings краткое содержание

Nicole woon by haar pa en ouma vandat haar ouers geskei is. Sy het nie ’n goeie verhouding met haar ma nie en sy verkies om vakansies in Pretoria te bly en saam met haar vriendinne uit te gaan. Maar dié vakansie is haar pa weg op wittebrood saam met sy nuwe vrou en moet Nicole noodgedwonge saam met haar ma Weskus toe ry, waar sy by ’n navorsingspan oor Heaviside-dolfyne gaan aansluit. Hulle bly by ’n langverlore familielid van hulle, tannie Pollie. Die Weskus is ’n wêreld wat Nicole glad nie ken nie, maar sy word vinnig deel van ’n groep kinders van die naburige plaas wat ook perdry. Hulle kry te doene met Soutvis die “wilde” perd wat weggehardloop het en in die veld oorleef, en baie skugter is. Die klomp kinders beraam ’n plan om die perd aan te keer.





Скачать книгу «City Girl en die swart hings» Marga Jonker

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Sonder Chocolate Charlie
Sonder Chocolate Charlie
Brigadier en die raaiselponie
Brigadier en die raaiselponie
Brigadier and the Spirit Pony
Brigadier and the Spirit Pony
Goodbye, Chocolate Charlie
Goodbye, Chocolate Charlie
Другие книги жанраУчебная литература
100 увлекательных игр для хороших манер
100 увлекательных игр для хороших м...
100 увлекательных игр для отличной учёбы
100 увлекательных игр для отличной...
100 увлекательных игр для весёлого дня рождения
100 увлекательных игр для весёлого...
100 увлекательных игр для здоровья вашего ребёнка
100 увлекательных игр для здоровья...

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru