Chirurg van harte Susan Pienaar

Chirurg van harte скачать fb2

Фрагмент книги
Возрастные ограничения - 18+
0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Susan Pienaar - Chirurg van harte краткое содержание

Dokter Hugo Massyn sluit aan by die span van Avianto Hospitaal. Dit blyk dat hy nie veel ooghare vir dokter Natasja Engelin het nie. Wat haar betref, kan hy maan toe vlieg. Altans, eers nadat sy als wat sy kán by hom geleer het. Natasja wil nie muisneste in haar kop ronddra terwyl sy spesialiseer nie. Sy sukkel egter om die beeld van hom, sopnat in die reën met die wit hemp wat elke spier op sy breë bors ten toon stel, uit haar geheue te verban. Wie is al die vrouens in Hugo se lewe? Cassandra is ’n modepop en dokter Marina Botes het klaarblyklik groot waardering vir Hugo se gasvryheid. Boonop wil Hugo se ma haar familie se nalatenskap ten alle koste beskerm en Natasja se familiegeskiedenis is nie juis ideaal nie.





Скачать книгу «Chirurg van harte» Susan Pienaar

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Bloudruk vir die liefde
Bloudruk vir die liefde
Liefde onder die sterre
Liefde onder die sterre
Wag-'n-bietjie-liefde
Wag-'n-bietjie-liefde
Sluimerliefde
Sluimerliefde
Другие книги жанраЭротическая литература
Жажда/water (СИ)
Жажда/water (СИ)
Ты моя слабость
Ты моя слабость
Лесоруб
Лесоруб

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru