Kobra Deon Meyer

Kobra скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Deon Meyer - Kobra краткое содержание

Die laaste ding wat kaptein Bennie Griessel van die Valke nodig het, is moeilikheid. Want hy suip dalk al weer, hy lieg vir sy kollegas en sy AA-borg, en die intrek by Alexa Barnard was ’n fout. ’n Karnallie van ’n fout. Maar die gastehuis-bloedbad buite Franschhoek was die werk van ’n professionele laksman – drie slagoffers, drie perfekte kopskote. En dis nie net die onverklaarbare gravering van ’n spoegkobra op die koeëldoppies – en die komende mediasirkus – wat Griessel laat bloed sweet nie. Twee van die oorledenes is lenige militêre tipes. Spesmagte. Of Spoke. Moeilikheid. Heel agter, in die hoofslaapkamer, is tekens van ’n gestoei, en te veel bewyse dat iemand ontvoer is. Bes moontlik ’n buitelander. Groter moeilikheid. Maar die paspoort is vals, die Britse konsulaat speel spioenasiespeletjies, en dieselfde huurmoordenaar slaan toe by die Kaapse Waterfront. Boonop neem die staat se duistere Sekuriteitsagentskap die ondersoek oor, en die Valke moet ’n vlugtende, baie vaardige Kaapse sakkeroller dringend opspoor om hul eer – en die demokrasie – te red. Maksimum moeilikheid.





Скачать книгу «Kobra» Deon Meyer

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Die vrou in die blou mantel
Die vrou in die blou mantel
Beute (Gekürzt)
Beute (Gekürzt)
Fever (Gekürzt)
Fever (Gekürzt)
Spoor
Spoor
Другие книги жанраУжасы и Мистика
…and action!
…and action!
23 рассказа. О логике, страхе и фантазии
23 рассказа. О логике, страхе и фан...
A DI Callanach Thriller
A DI Callanach Thriller
A DI Callanach Thriller
A DI Callanach Thriller

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru