Ridders van die grondpad Deon Meyer

Ridders van die grondpad скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Deon Meyer - Ridders van die grondpad краткое содержание

Nuwe horisonne wink om elke draai wanneer die gewilde misdaadskrywer Deon Meyer en die fotograaf Adriaan Oosthuizen die land se mooiste grondpaaie begin verken. Hulle vertel van die interessante karakters langs die pad en die uitdagings wat hulle moes trotseer in hul soeke na avontuur en asemrowende landskapstonele. Hul gunstelingroetes strek oor feitlik die hele Suid-Afrika en is gerig op sowel ervare as aspirantgrondpadryers. Die roetebeskrywings lees soos reisverhale en elkeen bied iets nuuts om te ontdek: 'n dramatiese pas, kronkelende riviere, pragtige ou plaasgeboue of 'n afgeleë stuk Karoo-pad. Die boek bevat ook 'n rygids wat die teorie agter avontuurtoer op grondpaaie verduidelik. Dit verskaf handige wenke, onder meer hoe om regop te bly op 'n sanderige pad, hoe om veilig deur slote en stroompies te kom, hoe om 'n noodstop te doen en hoe om ongelukke te vermy. – Meer as 30 roetes word beskryf en gegradeer – Aangrypende landskapsfotografie – Kleurvolle kaarte illustreer elke roete – Gids met praktiese wenke vir grondpadry





Скачать книгу «Ridders van die grondpad» Deon Meyer

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Die vrou in die blou mantel
Die vrou in die blou mantel
Beute (Gekürzt)
Beute (Gekürzt)
Fever (Gekürzt)
Fever (Gekürzt)
Spoor
Spoor
Другие книги жанраСделай сам
Сделай сам вещи из строительных отходов
Сделай сам вещи из строительных отх...
Мебель и садовые украшения из автомобильной резины
Мебель и садовые украшения из автом...
Самогонный аппарат. Рецепты
Самогонный аппарат. Рецепты
Займись собой – сделай тело!
Займись собой – сделай тело!

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru