Die lewe en politiek van Hendrik Verwoerd – met nuwe inligting gevind deur gerekende historikus Hermann Giliomee. 'n Insiggewende en deurdagte kyk na Verwoerd se beleide en keuses, en hoe hulle vandag nog Suid-Afrika beïnvloed. Hoe kon so 'n intelligente persoon vir so lank help om 'n onderdrukkende stelsel te handhaaf? Giliomee soek die antwoord.
Die dramatiese en boeiende verhaal van die Afrikaners – vol teenstrydige neigings tot vryheid en onderdrukking – in hoogs leesbare styl. Internasionaal-bekende historikus prof. Hermann Giliomee verken die redes vir die Afrikaners se opgee van mag asook hul soms stormagtige verhouding met die ANC en president Zuma. 'n Topverkoper wat wyd gereken word as die standaard-werk oor die geskiedenis van Afrikaners in Suid-Afrika.
‘The emotional debate about South Africa’s past of colonialism and apartheid draws heavily on the assumption that our history differs little from that of other Western colonies where the land was forcibly taken from an indigenous population which was decimated or completely marginalised. A comparative study of colonialism, however, reveals several features that have made South Africa exceptional …’ Hermann Giliomee, pre-eminent South African historian, dissects the forces that shaped the...
Hermann Giliomee weaves together the story of his own life with that of his country, a country that continues to absorb and inspire him, not least because its contested history is central to its current politics. An internationally respected historian, Giliomee has devoted a lifetime to exploring the origins and perpetuation of the deep divisions in South African society. His work, original and fearless, appeals not only to scholars but also to general readers interested in the complexities of...
Hermann Giliomee verweef die verhaal van sy lewensverloop met dié van 'n land wat hom boei en besiel, 'n land waar die geskiedskrywing sentraal staan tot die hedendaagse politiek. As internasionaal gerekende historikus ondersoek Giliomee lewenslank die ontstaan en handhawing van die skerp verdeeldheid in die Suid-Afrikaanse samelewing. Sy werk is vars en vreesloos, en vind aanklank by kenners én gewone Afrikaanse lesers wat oor hulself en hul verlede begin herbesin. Sy uitgesprokenheid...