Politieke straatgevegte is aan die orde van die dag en leiers skiet klaaglik te kort. Waar staan ons land vandag, amper agtien jaar ná die demokratiese oorgang? Jan-Jan Joubert, bekende politieke ontleder, betoog dat hoewel die land se puberteit nie sonder storm en drang is nie, alles nie net bleek lyk nie. Hy kyk indringend na sosiale euwels, ekonomiese kwessies en die lesse van Marikana in 'n deurdagte blik op die stand van die nasie.
In South Africa, they say, the best – and the worst – never happens. But how do we know the country is not going to tumble down the precipice this time? South Africans who are fed up with corruption – but love the country – have been waiting hopefully for nearly a decade for the Zuma era to come to an end. Now Cyril Ramaphosa is in charge, yet the future still seems uncertain. Since Ramaphosa moved into the Union Buildings, the unemployment rate has skyrocketed. The economy is stagnant. With...
In Suid-Afrika, so word gesê, gebeur die beste en die slegste nooit. Maar hoe weet ons die land gaan nie dié keer oor die afgrond tuimel nie? Suid-Afrikaners wat keelvol is vir korrupsie – maar lief vir die land – het byna 'n dekade lank hoopvol daarna uitgesien dat Jacob Zuma uit die kussings gelig word. Nou is Cyril Ramaphosa aan die stuur, maar steeds lyk die toekoms onseker. Sedert Ramaphosa die Uniegebou betrek het, het die werkloosheidskoers die hoogte ingeskiet. Die ekonomie groei...