"Op universiteit was Magdali verlief op verkeerde-kant-van-die-spoor Dolf. Nou is albei dokters – sy ’n internis en hy ’n ortopediese chirurg. Magdali het ook ’n mislukte huwelik in haar verlede. Dit was haar pa wat die verhouding met Hanro sterk aangemoedig het, maar nou het haar kortstondige huwelik ten einde geloop. En Magdali se pa sit met ’n problematiese jong tweede vrou wie se gedrag hom tot geldverduistering dryf. Wanneer Dolf hoor dat Magdali geskei is, keer hy terug na...