Sy is Helena Bosman van ’n piepklein dorpie doer ver in die Noord-Kaap, maar Oupa en Oumie noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle veldbosengeltjie, hulle hart se punt. Tot Vaselinetjie tien jaar oud is en die Welsyn haar laat wegstuur na die kosskool in Gauteng – die weeshuis waar Madiba se weggooikinders bly. Dis ’n vreemde, harde, gevaarlike wêreld van skomgatkinders, kwaai huistannies en ’n hardvogtige, onregverdige koshuisvader; van entjies rook, hare laat afskeer en planne maak om te...
She is Helena Bosman, from a tiny little town lost in the vast expanses of the Northern Cape, but Grandpa and Grandma call her Vaselinetjie. She is their little angel from the veldt, the beginning and the end of their world. But when Vaselinetjie is ten years old, two officials from Welfare step in and she is sent away to a boarding school in Gauteng.It’s a strange, hard, dangerous world where no one bothers about anyone else, and where you too learn not to give a damn. But as the months turn...
Elkeen het ’n heelal in hul mond. Keuses wat jou wentelbaan van uur tot uur bepaal. Willemien is keelvol vir dik wees. En bang wees vir kaas en vir inkopies doen. Hoe kan mens so verwyderd van jouself wees dat jy van buite liederlik obees is, maar in jou kop sing jy vry en kaal op ’n krans? Sy wonder waar kom die rondomskrik van haar lyf vandaan terwyl sy en haar sus in die vretende hitte van die Richtersveld ’n kluis in ’n winkeltrollie sleep. Willemien is vasbeslote om dit oor ’n afgrond te...