Dawid Neethling is ’n suksesvolle, getroude psigiater op Stellenbosch. Wanneer die beeldskone musiekstudent Eva Rodriguez sy pasiënt word, kan hy hom nie indink langs watter paadjies sy hom sal laat loop nie. Kort voor lank staan hy in die beskuldigdebank op aanklag van moord, en dan begin onbeheersde kragte uitspeel wat uiteindelik sy eie lewe sal bedreig.
'n Toeganklike en maklik leesbare gids wat verduidelik hoe die Suid-Afrikaanse regstelsel werk, met inligting en raad vir kwessies waarmee almal die een of ander tyd te make kry: Gesinsake, van trou tot skei en testamente Geldsake, soos huiskoop, huur en skuld Sonde met die bure Werkskwessies, van jou baas tot jou eie onderneming Kontrakte, en die slaggate om te vermy Wat om te maak as die ongeluk jou tref Hofprosedures Die boek verduidelik nie net dié en vele ander...
An accessible and utterly readable guide to the South African legal system. This book provides expert answers to all your legal questions and addresses a comprehensive list of day-to-day issues such as: Family law: from marriage through divorce to deceased estates Money matters, such as buying, leasing and debt Neighbour disputes Rights in the workplace, including labour law and starting a business Contracts and the traps they may contain What to do when you are involved in an...