Van Bientang het net die naam van 'n restaurant in Hermanus oorgebly: Bientang's Cave, asook 'n weggooi-opmerking: die laaste Strandloper. Uit hierdie gegewens sny die digter se verbeelding spoor in 'n kontra-epos. Wie was Bientang? Te midde van historiese geskrifte, kontemporêre angste en oorlewerings verskyn buitelyne om haar vir oomblikke binne bereik te bring. Die toonaard van die bundel is egter verlies oor 'n verlede wat geen spoor laat in die opgeskryfde...
Tjieng Tjang Tjerries and Other Stories documents the unique dialect and lives of the Gansbaai fishing community. Phillips’ stories reflect the natural disorder of daily life and explores how the impact of love and loss defines – and divides – families and communities. An award-winning collection of short stories and sketches set in the Overberg district. In the author’s own words: “This book is a collection of my soul, who I am as a human being, and how I connect to the people I come from.” “An...