Nataniël se jongste bundel is ’n keuse van 46 stories (15 in Engels en 31 in Afrikaans) uit sy verhoogproduksies sedert 2007, onder meer uit Predicting Snow, Men who Fly, Egg Whites and Angel Food, Coronation, Cathedral, Knowing your Microwave and other Magical Moments, Combat. Magiese vertellings oor ons absurde wêreld: die vreemdheid maar ook die bekendheid daarvan. ’n Meesterstorieverteller.Lof vir Nataniël se stories:“Nataniël se hantering van die groteske en absurde kom by hom so spontaan,...
Since his solo debut 20 years ago, Nataniël has become one of the best-known and most popular South African entertainers. When I was is an all-English collection of 25 previously unpublished stories by Nataniël, selected and adapted from his stage productions Finding Gabriel, My brother Fonzo, Walking with Wizards, My name is Diamond, Songs of Saints, The Moses Machine, Of heartbreak and hope, The Hong Kong kiss, Predicting snow and Men who fly
Hierdie omvangryke versameling van die bekende en gewilde Nataniël se verhoogverhale is die ideale Kersgeskenk! Nataniël is een van Suid-Afrika se meester-storievertellers op die verhoog. Sy unieke stem en styl, sy spitsvondige en skerpsinnige humor, sy deernis vir die verskoppelinge en verstotelinge, dit alles maak hom ’n belangrike stem in ons kultuur en samelewing. Die versameling sluit in byna al sy verhale (Afrikaans én Engels) uit ouer bundels wat reeds deur die jare uit druk geraak het...
Met hierdie unieke boek vertel Nataniël die verhaal van ’n kindertyd in drie klein dorpies en een groot voorstad, ’n era waartydens reëls blindelings gevolg is en oor ’n jong seun met ’n oorweldigende vrees vir die gewone. Kyk na my is Nataniël se eerste volwaardige memoir.
With this singular book Nataniël tells the story of a childhood in three small towns and one large suburb, in an era during which rules were seldom questioned and of a young boy’s overwhelming fear of the ordinary. Look At Me is Nataniël's first full-length memoir.
Nataniël is weer op sy stukke. 41 magiese nuwe stories in Afrikaans en Engels, uit sy mees onlangse verhoogproduksies landswyd. Tegelyk absurd en tog so herkenbaar Suid-Afrikaans. Soos in Nicky & Lou, en sy jongste blitsverkoper 150 stories, is die verhale in Zip! spitsvondig en báie snaaks, en tog ook so wys. Hoe skryf hy op een plek: “As mense na jou staar of jou nie aanvaar nie, is dit heeltemal in die haak. Solank hulle vir jou hande klap.” 27 stories is in Afrikaans, en 14 in Engels....