Hoe ontstaan stories, en waarom? Dít is die vrae wat die skeppende skrywer besig hou. Wat is die voorwaarde vir die skryf van fiksie? Nood, dwang, ’n luisteraar, ’n geleentheid, ’n retoriek. In Die sneeuslaper word die betekenis van die vertelkuns op magiese wyse deur vier verweefde verhale oor vriendskap vergestalt. Dit is die aanvanklike gebrek aan begrip vir ’n vriend of medemens wat aangrypend deur die spreker in elke verhaal onthul word (nie sonder humor nie), en wat uiteindelik ’n...
Die lotgevalle op die plaas Grootmoedersdrift ontvou deur ’n reeks lewensbepalende verskuiwings van mag en behoefte tussen vier intiem verbonde mense. Milla Redelinghuys, idealistiese erfgenaam van die familieplaas, word op gruwelike wyse ontnugter in haar huwelik met MooiJak de Wet. Agaat Lourier, vir wie Milla met ’n streng en liefdevolle hand opgevoed het tot huishoudster en kinderoppasser, beheer die mense en die boerdery op toenemend tirannieke wyse. Jak herken homself oor die jare met...
How do stories begin, and why? What are the conditions for writing fiction? Need, compulsion, a listener, opportunity, rhetoric. . . In The Snow Sleeper, the art and meaning of storytelling is illuminated in four magically interwoven tales of friendship. In each, a narrator's narrow vision is gradually broadened and transformed into piercing self-knowledge. The characters are linked each to the other in strange, recurring loops, drawing the reader into the depths of a beautiful snowstorm.
Nomaprys vir publikasies in Afrika (1995), CNA-prys (1995), M-Net-prys (1995). Triomf is 'n boek vir die groot lag én die groot huil. Een wat jou pak, jou laat gru, jou betower. 'n Storie wat jou laat met dié verwondering: dat soveel grasie kan kom uit so 'n geneuk. “‘Die inwoners van Martha Straat 127 is ’n kombinasie van dié wat ek elke dag op straat sien. Dié mense en armoede is oral in ons groot stede. Jy hoef net op ’n Saterdag by ’n drankwinkel in ’n minder gegoede buurt...