In reaction to popular demand, the topselling Stiletto is now available in English too. Karin Eloff was a good Afrikaans girl from a conservative religious background with an honours degree in psychology. Stiletto is the true story of how this model schoolgirl became Zoë – initially a stripper, then a dancer and masseuse in an escort agency and later editor of a pornographic magazine. Her path was littered with middle-aged men, Afrikaans girls with exotic stage names, risky as well as downright...
Karin Eloff is 'n boeremeisie met 'n honneursgraad in sielkunde en 'n Dopper-agtergrond. STILETTO vertel die ware verhaal van die pad wat dié kuis en voorbeeldige skooldogter gestap het om uiteindelik Zoë te word – eers as gewone stripper, toe as danseres en masseuse in die Streelkasteel en uiteindelik redakteur van 'n pornografiese tydskrif. Haar pad lê besaai met middeljarige mans, Afrikanermeisies met eksotiese Engelse verhoogname, gevaarlike seks en dwelms. STILETTO...