Johan Marais verlaat skool op ouderdom 16 om by die polisie aan te sluit. Wanneer hy in die tagtigerjare oorgeplaas word na die Oos-Randse Onluste-eenheid, is hy ’n geharde polisieman en sukkel hy reeds met ’n drankprobleem. Hy is ’n ooggetuie van verskeie voorvalle van polisiebrutaliteit. Hy ontken egter deurgans die uitwerking van al die trauma op sy persoonlike lewe.Later verlaat hy die polisie om sy eie skrootonderneming te begin, maar die simptome van post-traumatiese stres steek kop uit....
The true story of an ordinary policeman who served in the South African Police Force at the height of apartheid. With graphic scenes of violence and sex, it exposes the realities of being in the police force in the seventies and eighties when brutality was commonplace and men didn’t cry.Johan Marais was also a witness to and participant in incidences of police corruption and brutality. He developed a serious drinking problem and suffered from post-traumatic stress disorder, but it took a suicide...