City boy Deon Maas flees the suburbs in search of adventure, and Africa is where he reckons he will find it. Over a period of 15 years he embarks on several journeys, once with his whole family in tow, to discover what it means to be African.He ends up ducking pirates in Madagascar, spending a night with oil thieves in Nigeria and narrowly escaping death at a roadblock in the Congo. Interwoven with his travel stories is his search for local music and the musical legends of the countries he...
Stadsjapie Deon Maas besluit om te vlug uit die voorstede en Afrika in te vaar. Oor ’n tydperk van 15 jaar onderneem hy reise na verskeie lande noord van die Limpopo om te ontdek wat dit beteken om ’n Afrikaan te wees.Hy beland gereeld in die moeilikheid, maar danksy sy vlymskerp humorsin omskep hy enige taai situasie gou in ’n opwindende avontuur. Soos die aand wat hy saam met olie-diewe in Nigerië deurbring en die keer toe hy tydens sy wittebrood van seerowers in Madagaskar moes vlug. Maar dit...
"Die Afrikaner-geen is 'n dwarstrekker-geen. Dis wie ons is, 'n groep mense wat een naam en duisende opinies het. Dis tyd om al ons heilige koeie in heroorweging te neem. Heilige koeie kan nie meer heilig wees nie. Tyd om vir onsself te lag en nie vir die bure nie. As jou tong in jou kies is, gaan jy baie skade opdoen in 'n vuisgeveg."