Eers was die raad net bedoel vir Jonathan Jansen se eie kinders wat op die punt van volwassenheid gestaan het. Maar dié stukkies wysheid het gou versprei na die studente van die Universiteit van die Vrystaat – en toe nog verder na Jansen se duidende volgelinge op Facebook en Twitter. Jansen het elke dag ’n “brief aan sy kinders” geskryf, ’n klein stukkie lewenswysheid oor enigiets van die liefde tot menswees. Dié humoristies dog aangrypende twiets bewys oor en oor hoekom Jansen Suid-Afrika se...
What are the real roots of the student protests of 2015 and 2016? Is it actually about fees? Why did the protests turn violent? Where is the government while the buildings burn? Former Free State University vice-chancellor Jonathan Jansen delves into the unprecedented disruption of universities that caught South Africa by surprise. In frank interviews with eleven of the VCs most affected, he examines the forces at work, why the protests escalate into chaos, and what is driving – and exasperating...