Jannie Mouton is in die pad gesteek as besturende direkteur op die ouderdom van 48. Binne 15 jaar daarná bou hy ’n allemintige sakeryk op: PSG het belange in maatskappye met ’n markkapitalisasie van R61 miljard. Wie is die man agter PSG? Hoe het Capitec se fenomenale sukses beslag gekry en hoekom vee hy hom af aan die woede van baie in die wynbedryf oor sy KWV-planne? Daar is baie wat sê hy is ’n bliksem wat nie nee vir ’n antwoord vat nie, maar daar is veel meer aan hierdie sakereus. Jannie...
Famous Brands Ltd, as it is known today, started as a single Steers restaurant in the early 1960s, and now comprises more than 2100 restaurants across a portfolio of 20 brands, as well as extremely lucrative logistics, manufacturing and retail components. George Halamandres's family came to South Africa from Greece with practically nothing but big ideas. The company they founded grew, restaurant by restaurant, eventually achieving unimagined success on a national and international...