Die Egiptiese vrou Saleh Samir se fanatiese Moslem-familie hou haar man, Ashraf, gevange ná hul bekering tot die Christendom. Sy is swanger met hul eerstelingseun en die familie dreig om die baba by haar af te neem, maar sy ontsnap. Saleh is nog jonk in die geloof en dit word ’n reis van vertroue in haar nuwe Verlosser. In dieselfde tyd is die Suid-Afrikaners Salomé Pretorius in ’n innerlike stryd gewikkel om vrede te maak met haar man, Petrus, se roeping om die vervolgde kerk in die Midde-Ooste...
Ilizabith, Pascale, Talitha en Yasmine: Vier vroue se paaie kruis; elkeen moet besluit of sy bereid is om te doen wat God van haar vra. Ilizabith vrees vir haar lewe. Die man wat haar ontvoer en sy vrou gemaak het is onvoorspelbaar en boos. Sy paai hom en bly onderdanig. Tot twee vroue eendag aan haar deur klop, twee onverskrokke vroue wat die verloop van haar lewe omverwerp. In Libanon probeer Pascale haar roeping uitleef soos sy dit verstaan, maar sal haar ouers dit kan insien? In Pretoria is...