In jail I have a lot of time to think, and I don’t always have control over where my mind wanders. A lot of the time, and despite myself, I think about Clay: how much I loved him, the mistakes I made. So many mistakes! My daughters. My little boy, Joe. But my thoughts aren’t always completely clear. I think through gauze, through filters. Being locked away minute after minute, second after second (for that’s how slowly time passes) has made me realise that I’ve spent my whole life in a...
Geen ma is perfek nie . . . In die tronk het ek baie tyd om te dink, en ek het nie altyd beheer oor waarheen my gedagtes dwaal nie. ’n Groot deel van die tyd dink ek teen wil en dank aan Clay: hoe lief ek hom gehad het, die foute wat ek gemaak het. So baie foute! My dogters. My seuntjie Joe. Maar my gedagtes is nie altyd helder nie. Ek dink deur gaas, deur filters. Om minuut na minuut, sekonde na sekonde toegesluit te wees het my laat besef dat ek al my hele lewe in ’n newel slyt....