Emosionele welsyn lê aan die kern van persoonlike sukses. Ons kan ons ware potensiaal slegs bereik wanneer ons leer om ons emosionele reaksies beter te verstaan en te beheer. Pieter van Jaarsveld wys hoe elke mens emosionele welsyn kan bereik deur sekere emosionele vaardighede aan te leer. Hiermee saam wys hy die leser hoe om ’n doeltreffende ambassadeur en beelddraer van Christus te word wat voluit lewe tot eer van God. Die hart van ’n wenner was die eerste boek oor emosionele intelligensie...
Romeine 12: 2 “…maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe…” Met Dink jouself gelukkig wys die wêreldbekende spreker Pieter van Jaarsveld jou hoe jy jou lewe kan omkeer. Dié inspirerende boek: • Ontbloot ondermynende mites oor geluk • Verduidelik dat vreugde vir alle mense beskore is • Wys hoe jy jou brein kan herbedraad • Inspireer jou tot ’n positiwe ingesteldheid • Bevat die nuutste navorsing en tegnieke