Maja moet probeer aanpas by die lewe in ’n padkamp in die Caprivi ná haar man, ’n ingenieur, daarheen verplaas word. Hul verhouding word vertroebel deur Louis se onvermoë om sy weermagervarings te verwerk en die spanning in die kamp, waar die druk van spertye en die klomp mans wat met hulself opgeskeep sit, soms hand uitruk. Maar Maja het ook ’n geheim wat sy vir Louis wegsteek. Slegs Phineas, die ou opsigter by die padkamp, weet iets daarvan, en in hom vind Maja ’n onverwagte vertroueling en...
Eugene de Kock het die bloed van tientalle mense aan sy hande. Vir die meeste Suid-Afrikaners is hy die «monster» van Vlakplaas. Tog was Anemari Jansen gefassineer toe sy hom in 2011 vir die eerste keer in Pretoria-Sentraal ontmoet. Hoe versoen sy die man «met die sagte stem» met die mens wat Prime Evil gedoop is? Jansen se soeke na antwoorde het haar na alle uithoeke van die land geneem, na De Kock se familie, vriende en oud-Koevoet- en Vlakplaaskollegas, wat talle ontboesemings teenoor haar...
Eugene de Kock has the blood of dozens of people on his hands. To most South Africans he is the monster from Vlakplaas. Nonetheless, Anemari Jansen was intrigued by him when she met him in 2011 in Pretoria Central Prison. How could the prisoner «with the soft voice» be reconciled with the man dubbed «Prime Evil»? Jansen's search for answers led her across the country, to De Kock's family, friends, and former Koevoet and Vlakplaas colleagues, who revealed much about him. She also quotes...