Johann Nel, die Skierlik-moordenaar, gevonnis tot 168 jaar gevangenisstraf, vind liefde. Die jong vrou trou met hom, teen alle raad… Dít is ver van die enigste geval van so 'n verhouding. Van diewe tot geweldsmisdadigers – selfs moordenaars – vind liefde agter tralies. Sulke mense word dikwels as monsters beskou, maar vir diegene wat op hulle verlief raak is hulle «die liefde van hul lewe», of word hulle soos familie word vir mekaar. Die bekende misdaadskrywer Carla van der Spuy gesels met...