In May 2015 Weg/Go journalist Erns Grundling was disillusioned with love, life and himself. He embarked on a life-changing journey: a solo walk along the Camino – despite being overweight and nursing an injury. Walk it Off recounts Erns's 1 025 kilometres without cell phone, camera or watch, rediscovering the moment, shedding 10 kilo's and undergoing an inner transformation. This is a travelogue and memoir that will inspire readers to dare to venture where they haven't gone...
In Mei 2015 reis Weg-joernalis Erns Grundling na Europa om die Camino Francés, die bekende en gewilde pelgrimstog in Spanje, op sy eie te gaan stap. Hy is onvoorbereid, oorgewig, beseer en onfiks. Daarby is hy volledig ontnugter deur homself, die liefde en die lewe self. Hy klim ook op die vliegtuig met ’n dringende Weg-artikel wat eers móét klaar voor hy met sy swaar rugsak in die pad mag val. Elders vertel die verhaal van Erns se staptog van een duisend vyf en twintig kilometer oor veertig...
In 2018, kort op die hakke van sy topverkoper-memoires oor die Camino, Elders, en die kykNET-reeks Elders: Die Camino, reis Erns Grundling met ’n TV-span na Japan om ’n nuwe Elders-reeks te gaan verfilm – dié keer oor die land waar die Rugbywêreldbeker 2019 sal plaasvind. Sushi en shosholoza is sy verslag van die reis. Tussen pelgrimstogte soos die Kumano Kodo, die Camino se sustersroete, die uitklim van Mount Fuji en onderhoude met SA rugbyspelers in Japan – ook met Dan Carter en Jake White –...