When Errol Tobias was selected for the Springbok rugby team there was an immediate uproar. He became our first black Springbok in 1980 – in the middle of South Africa's isolation from international sport and growing protest action against the government. In Errol Tobias: Pure Gold he talks openly about his sporting career: from childhood to the great moments in the green and gold. Here are the joys, the losses, and the controversy. The truth behind legendary rugby matches is revealed, such...
Errol Tobias se insluiting in die Springbokspan was dadelik omstrede. In 1980 word hy ons eerste swart Springbok-rugbyspeler – te midde van internasionale sport-isolasie en groeiende protes weens die regeringsbeleid. In Errol Tobias: Suiwer Goud vertel hy openhartig van sy sportloopbaan: vanaf sy kinderdae tot die groot oomblikke in die Groen-en-goud, die vreugdes, die verlies, en die omstredenheid. Die waarheid agter legendariese en berugte rugbywedstryde word onthul, soos die Suid-Amerikaanse...