Hulle is supersoldate wat hoogs geheime, lewensgevaarlike operasies diep in vyandelike gebiede aanpak… Die Recce's het nog altyd mense se verbeelding aangegryp, maar weens die sensitiewe aard van hul werk is daar min oor hierdie elite-eenhede van die Suid-Afrikaanse Weermag bekend. Nou vertel een van hulle van die naelbytaksie en dramatiese gebeure wat hy eerstehands in die Grensoorlog beleef het. Koos Stadler het in die vroeë 1980's die legendaries strawwe keuringsproses vir die...
Shrouded in secrecy due to the covert nature of their work, the legendary Recces have fascinated South Africans for years. Now one of these elite soldiers has written a tell-all book about the extraordinary missions he embarked on and the nail-biting action he experienced in the Border War. Shortly after passing the infamously gruelling Special Forces selection course in the early 1980s, Koos Stadler joined the so-called Small Teams group at 5 Reconnaissance Regiment. This subunit was made up of...