Rykie Roux — Skitternag vir dokter Vasti, краткое содержание

Van hul eerste ontmoeting was daar ’n magnetiese aantrekkingskrag tussen dokters Vasti van Vuren en Frits Spies. Maar Vasti sou dit nooit eens oorweeg om toe te gee aan die onuitgesproke gevoelens tussen hulle nie. Daarvoor gooi haar pa se siektetoestand te ’n lang skadu oor haar lewe. Daarom het sy ja gesê toe dokter Jacques Hugo haar vra dat hulle verloof raak, maar sy het nie daarmee rekening gehou dat Frits Jacques se beste vriend is nie. Toe Jacques onverwags en skokkend sterf terwyl Vasti in Mosambiek noodlenigingswerk doen, is Frits die een wat tussenbeide tree. Want net hy weet van sy vriend se donker verlede, en hy is vasbeslote om Vasti daarteen te beskerm.

Читать книгу онлайн «Skitternag vir dokter Vasti» — автор Rykie Roux или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Skitternag vir dokter Vasti Rykie Roux

Все характеристики

Автор Rykie Roux
Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 1
Добавлена 23.11.2021
Возраст 18+
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь

Другие книги автора все →