Marlee Tesselaar — Onthou jy nog die liefde?, краткое содержание

Anika Summers se lewe het haar al ver paaie van die Paarl laat loop. Wanneer haar pa, vir wie sy getrou elke maand geskryf het sonder dat sy ooit ‘n antwoord terug ontvang het, siek word, dwing die lewe haar om terug te keer. Sy is immers verpleegster en dit is haar plig om na haar pa om te sien. Maar dit dwing haar ook om weer vir Nelis de Villiers te sien, die wynmaker en man van haar jeug met die sagte blou oë. Die man wat haar hart in die holte van sy hande gehou het, maar iemand anders bo haar gekies het. Anika is gewoond aan vlug, maar hierdie keer dwing Henk Zimmerman, die mooi sielkundige, haar om haar verlede in die oë te kyk. Of het hy ook ‘n verskuilde agenda? Sal sy hierdie keer liefde vind en vrede kan maak met die verlede?

Читать книгу онлайн «Onthou jy nog die liefde?» — автор Marlee Tesselaar или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Onthou jy nog die liefde? Marlee Tesselaar

Все характеристики

Автор Marlee Tesselaar
Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 1
Добавлена 23.11.2021
Возраст 18+
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь