Marie Reyneke — Die engele staar, краткое содержание

Nina Joubert verloor haar pos in die SAPD en sit boonop met die nadraai van ’n mislukte verhouding wat sy moet verwerk. Toe sy ’n pos as polisie-informant in Zambië aangebied word, huiwer sy g’n oomblik om dit te aanvaar nie. Op Nyati Lodge word daar klaarblyklik onwettig gesmokkel met die swartwang-parkiet, ’n uiters bedreigde spesie wat slegs in die gebied van die Victoriavalle voorkom. Gunther Becker, die eienaar van die lodge, is die vernaamste verdagte. Die enigste probleem is dat Nina van die man hóú – en baie ook. Tussen haar eintlike missie en haar verraderlike hart word Nina so amper in twee geskeur.

Читать книгу онлайн «Die engele staar» — автор Marie Reyneke или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Die engele staar Marie Reyneke

Все характеристики

Автор Marie Reyneke
Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 1
Добавлена 23.11.2021
Возраст 18+
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь

Другие книги автора все →