Susanna M — Staan op, my beminde, краткое содержание

Met die aanhoor van die bepalings van haar vader se testament word Natasha lelik ontnugter: geen verdere oorsese reise vir haar nie, geen luuksehotelle en weelderige vakansies meer nie, geen inkomste nie, en die ergste van alles, sy sou vir die eerste keer in haar lewe moes gaan werk. Natasha bevind haar kort voor lank op ‘n verlate uithoek van die Drakensberge waar sy tikster word vir Dewalt de Meyer, ’n beroemde skrywer wat hart en siel aan die werk is aan ’n nuwe rolprentdraaiboek. Hy is ook kliphard besig om oor die verdriet van ’n liefdesteleurstelling te kom. Wanneer Dewald vir Natasha vra om sy vrou te word, vind sy dit aanvanklik eienaardig, maar vir die eerste keer kry haar lewe weer koers. Maar toe die beeldskone Esna le Clus opdaag, verander haar drome in ’n nagmerrie.

Читать книгу онлайн «Staan op, my beminde» — автор Susanna M или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Staan op, my beminde Susanna M

Все характеристики

Автор Susanna M, Lingua
Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 1
Добавлена 23.11.2021
Возраст 18+
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь