Klopdans van die liefde Elza Rademeyer

Klopdans van die liefde скачать fb2

Фрагмент книги
Возрастные ограничения - 18+
0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Elza Rademeyer - Klopdans van die liefde краткое содержание

Wanneer dokter Pennie de Villiers haar Anton in ’n vurige omhelsing met ’n ander vrou betrap, is sy verward en verdwaas. Daarom dat sy nie die aanstormende motor sien totdat dit amper te laat is nie. Die bestuurder is arrogant en verwaand, dink sy. Maar dié man, Pieter Wasserman, is baie aantreklik – digte swart hare, lang syagtige wimpers, die effense skynsel van baardstoppels op sy sonbruin wange, sensuele lippe . . . Al ís sy baie aangetrokke tot Pieter, weet sy nie of sy hom kan vertrou nie – hy lyk gevaarlik. Hét hy ’n skadukant, of is dit bloot haar verbeelding? En steeds sukkel sy om ontslae te raak van die knaende Anton; hulle was destyds nog op die punt om verloof te raak. En moet sy hom werklik glo wanneer hy beweer die “ander vrou” is bloot ’n vriendin, ’n aktrise, en dat hy haar gehelp het om ’n rol in te studeer?





Скачать книгу «Klopdans van die liefde» Elza Rademeyer

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Hart van die son
Hart van die son
Rabbedoe se temmer
Rabbedoe se temmer
'n Stukkie van jou hart
'n Stukkie van jou hart
Storms van die liefde
Storms van die liefde
Другие книги жанраКороткие любовные романы
Обольстительница в маске
Обольстительница в маске
Обманутая в бикини
Обманутая в бикини
Близкий враг
Близкий враг
Пряный поцелуй
Пряный поцелуй

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru