Deur ruite van die reis Melanie Grobler

Deur ruite van die reis скачать fb2

Фрагмент книги

1 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Melanie Grobler - Deur ruite van die reis краткое содержание

Melanie Grobler verstaan die kuns om die leser los te maak van die aarde en die aardse: Die reistema, geografies sowel as deur streke van die gees, is dan ook ’n bindende en fassinerende faktor in haar nuwe digbundel. Ook die reis na die gedig, en telkens sien die leser die digter onderweg na die gedig. Die spreker van die verse vereenselwig haar dikwels met sjamaan-figure of mistici of gestorwe voorouers en hul transendentale reise. Die digter se reis stem dus by implikasie ooreen met dié van die sjamaan wat die doderyk besoek om iets waardevols vir die lewendes terug te bring. Grobler se beelde is verrassend en lewenskragtig, en dit lok die leser om teen vermoedens in na betekenis te soek. In ’n sekere sin is hierdie soeke na ’n ewig ontwykende betekenis die ware betekenis van ’n gedig. Betowerende en evokatiewe verse.

Читать книгу онлайн Deur ruite van die reis - автор Melanie Grobler или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Роман написан в году, в жанре . Читаемые, полные версии книг, без сокращений, на сайте - библиотека бесплатных книг Knigism.online. Вы можете скачать издание полностью и открыть в любой читалке, на свой телефон или айфон, а также читать произведение без интернета.




Скачать книгу «Deur ruite van die reis» Melanie Grobler

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги жанраЯзыкознание
悟空一 (繁體中文版)
悟空一 (繁體中文版)
悟空一 (简体中文版)
悟空一 (简体中文版)
悟空二:尋找取經人 (繁體中文版)
悟空二:尋找取經人 (繁體中文版)
悟空二:寻找取经人 (简体中文版)
悟空二:寻找取经人 (简体中文版)