Группа авторов — Best Books Studiewerkgids: Onderwêreld vir Gr 12 Huistaal, краткое содержание

Best Books Studiewerkgids: Onderwêreld Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe roman? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Onderwêreld, die voorgeskrewe roman vir Graad 12 Afrikaans Huistaal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word hierin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids • ’n Karakterlys. • ’n Bespreking van die tekskenmerke van ’n jeugroman. • Hoofstukopsommimgs, -besprekings en kontekstuele vrae. • Inhoudsvrae per hoofstuk vir eksamenvoorbereiding en informele assessering. • Formele assessering, literêre opstelle en toetse. Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Onderwêreld, die goedgekeurde voorgeskrewe roman vir Graad 12 Afrikaans Huistaal. ’n Volledige antwoordstel is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za. [HYPERLINK]

Читать книгу онлайн «Best Books Studiewerkgids: Onderwêreld vir Gr 12 Huistaal» — автор Группа авторов или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Best Books Studiewerkgids: Onderwêreld vir Gr 12 Huistaal Группа авторов

Все характеристики

Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 5
Добавлена 23.11.2021
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь