Fanie Viljoen — Onderwêreld, краткое содержание
Onderwêreld is die Silwer wenner in die 2007 Sanlam-prys vir Jeuglektuur in die kategorie vir Afrikaans.Greg Owen is hoofseun by die privaat seunskool, Lawson Kollege, waar Eckardt, ‘n buitestander, in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm ‘n band tussen hulle. Eckardt is ‘n bedrewe rekenaar hacker en lei Greg in die geheime van die onderwêreld in wat hom onwillekeurig in ‘n gevaarlike avontuur intrek. Met Ekhardt se skielike en geheimsinnige verdwyning begin Greg alles wat hy voorheen as vanselfsprekend aanvaar het bevraagteken.
Читать книгу онлайн «Onderwêreld» — автор Fanie Viljoen или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Все характеристики
Впечатления
0
Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь