Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan Elizabeth Wasserman

Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Elizabeth Wasserman - Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan краткое содержание

Jannus en Kriek Knoets is min of meer agt jaar oud, en hulle is ’n tweeling. Die Knoets-gesin woon in Huis Deurmekruis, onder afrit 7 van die snelweg, naby die dokke in ’n groot stad. Hulle ouers is Knersius en Soetlief Knoets. Knersius is die speltoetser van ’n groot boekuitgewery. Soetlief is ’n gevaarlike spioen. Die tweeling se troeteldier is ’n meerkat met die naam van Meneer Snoek. Maar seker die belangrikste karakter in die verhaal, behalwe die tweeling natuurlik, is hulle oupa. Hy is ’n avonturier, ’n uitvinder en ’n baie onvoorspelbare ou man. As hy nie iewers anders is nie, bly hy onder Huis Deurmekruis in ’n soort kelderverdieping, waar hy allerhande interessante dinge doen en goeters uitvind in sy laboratorium. Sy brein is so groot en so besig dat dit vir hom moeilik is om aandag aan gewone dinge te gee. Miskien raak hy net bietjie deurmekaar van ouderdom, want hy noem alle ingewikkelde goed “dinges”. Hierdie boek vertel hoe Jannus en Kriek hulle oupa beter leer ken, en die storie van hulle eerste avontuur saam.





Скачать книгу «Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan» Elizabeth Wasserman

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Speurhond Willem in Australië
Speurhond Willem in Australië
The Adventures of Anna Atom
The Adventures of Anna Atom
Anna Atoom en die seerower se dolk
Anna Atoom en die seerower se dolk
Speurhond Willem en die seerowers
Speurhond Willem en die seerowers
Другие книги жанраУчебная литература
100 увлекательных игр для хороших манер
100 увлекательных игр для хороших м...
100 увлекательных игр для отличной учёбы
100 увлекательных игр для отличной...
100 увлекательных игр для весёлого дня рождения
100 увлекательных игр для весёлого...
100 увлекательных игр для здоровья вашего ребёнка
100 увлекательных игр для здоровья...

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru