Tryna du Toit - Tryna du Toit-omnibus 6 краткое содержание
Hierdie omnibus bestaan uit Wanneer die oestyd kom, Die helder lied, Ou liefde en ’n Reëndag in April.
Читать книгу онлайн Tryna du Toit-omnibus 6 - автор Tryna du Toit или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Роман написан в году, в жанре . Читаемые, полные версии книг, без сокращений, на сайте - библиотека бесплатных книг Knigism.online. Вы можете скачать издание полностью и открыть в любой читалке, на свой телефон или айфон, а также читать произведение без интернета.
Скачать книгу «Tryna du Toit-omnibus 6» Tryna du Toit
Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van ’n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van dié drie romans ’n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit ’n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte, ’n dorpie in die hartjie van die Karoo. In die eerste verhaal, Die Bolander,is die nuwe skoolhoof ’n selfversekerde jong Bolander met deurborende grys oë. Annie verstaan net nie waarom hy haar so...
Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van ’n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van dié drie romans ’n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit ’n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte, ’n dorpie in die hartjie van die Karoo. In die derde verhaal, Eendekuil, kry Kosie rusie met sy buurman op die plaas Eendekuil, waarna hy moet uitvind die buurman se mooi dogter wil niks meer met hom te...
Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van ’n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van dié drie romans ’n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit ’n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte, ’n dorpie in die hartjie van die Karoo. In die tweede verhaal, Wag 'n bietjie, moet Magriet, 'n stadsmeisie, ’n gerieflikheidshuwelik met die jong boer Barry aangaan.
In Die goue gerf bepaal die pragtige Elizabeth Bornman haar by haar mediese studies. Sy moes as kind met die vernedering saamleef dat sy ’n aangenome en dus heel moontlik ’n buitegtelike kind is en nou het sy haar voorgeneem om na haarself om te sien. Die man wat haar verower sal iemand moet wees na wie sy werklik kan opsien. Ryk Malan vind Elizabeth onweerstaanbaar, maar hoe moet ’n warmbloedige man met so ’n ysprinses maak? Wanneer Elizabeth na haar werklike ouers begin soek raak sy met die...
Таинственная незнакомка является на бал-маскарад в Голливуде. Маска очаровывает успешного кинопродюсера Роберта Адамса и увлекает его в свои апартаменты. А кто бы на его месте устоял? Но утром Роберт просыпается один. Он полон желания найти ее, но даже не подозревает, что покорившая его женщина находится совсем рядом…
Узнав об измене Сола, Зоя приходит в отчаяние. Дежурное мужское оправдание «это был просто секс» повергает ее в шок. Какая разница между этими понятиями? Можно ли простить жениху мелкую интрижку и как доверять ему в будущем?
Зоя отправляется в уединенный домик на пляже, чтобы разобраться в своих чувствах, где случайная встреча переворачивает все ее представления о сексе, любви и верности.
Софии Дельтонио должны предложить высокий пост в прокуратуре, когда в ее жизнь внезапно врывается Митч Холларан — мужчина, с которым она рассталась десять лет назад. Его эффектное появление приводит молодую женщину в смятение, а горячие воспоминания мешают сосредоточиться на громком деле, где Митч выступает в роли адвоката голливудской звезды, а София назначена обвиняющей стороной. К тому же они заключают необычное и очень интригующее пари — победитель в суде станет господином или госпожой на...
Гленна на пике карьеры — она «Предприниматель года». Ее приглашают принять участие в телевизионном ток-шоу. Однако ведущую и гостей волнует ее личная жизнь, а не профессиональные достижения. Но бизнес не оставляет времени на такие пустяки. Только кому хочется признаться в этом и прослыть «синим чулком»? И на глазах у изумленной публики Гленна совершает дерзкий поступок, у которого оказываются самые непредсказуемые последствия…