Op 'n galop na Buckingham-paleis Naas Steenkamp

Op 'n galop na Buckingham-paleis скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Naas Steenkamp - Op 'n galop na Buckingham-paleis краткое содержание

Die subtitel, Vertellings van ’n verloopte diplomaat, wek die verwagting dat daar iets met hierdie loopbaan verkeerd gaan loop . . . Juis hierin lê ’n volgehoue spanningslyn. Die skrywer vertel eerlik en met humor van sy jare as junior diplomaat in Suid-Afrika Huis in Londen, in die tyd van die politieke woelinge van die onstuimige laat 50- en vroeë 60tigerjare. Hy was o.m. privaat sekretaris vir die hoë kommissaris in Londen in die dae van Sharpeville en lid van eerste minister Verwoerd se afvaardiging toe Suid-Afrika weens apartheid aan die Statebond moes onttrek.Mens hoor van die blapse, die politieke binnegevegte, die gedragspatrone van bekende politieke personasies, paleisprotokol, die werk van geheime agente – dinge waaroor “die man op straat” net maar kan gis. Wat hierdie teks besonders maak, is die verteller se selfspot en ewewigtige terugblik op ’n veelbewoë tydvak.’n Onderhoudende boek, lesenswaardig en insiggewend, met enkele blink komiese hoogtepunte.





Скачать книгу «Op 'n galop na Buckingham-paleis» Naas Steenkamp

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги жанраПублицистика: прочее
10 тысяч лет русской истории. От Потопа до Крещения Руси
10 тысяч лет русской истории. От По...
2012 год. Версии и факты
2012 год. Версии и факты
4-й рейх, или Грядущая раса Полой земли
4-й рейх, или Грядущая раса Полой з...
А рыпаться все равно надо
А рыпаться все равно надо

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru