Die helder dae Danie Botha

Die helder dae скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Danie Botha - Die helder dae краткое содержание

Vir alle mense word dit soms nag vir hulle siele, maar dan volg daar weer ’n dag wat helder is. Dink net watter vorme ’n helder dag kan aanneem, hoe wonderlik dit kan wees! Hoe jy dit later onthou asof dit gister gebeur het. Danie Botha versamel hier sy kortverhale, rubrieke, artikels en gedigte waarin hy sulke dae in sy lewe so helder moontlik probeer oproep. Die helderheid ontstaan onder meer met die gebruik van erns, sensitiwiteit én humor. Hy illustreer hoe hy uit benoudheid na vreugde beweeg. Die drie afdelings (jeugjare; professionele lewe; godsdienstige rubrieke) vorm ’n outobiografie in die kleine van dié man van die uitgewerswese, radio en teater. Eerlik, openhartig, spitsvondig. Enige leser wat belangstel in die Afrikaanse letterkunde en teater, op watter vlak ook al, sal Die helder dae insiggewend en besonder onderhoudend vind.





Скачать книгу «Die helder dae» Danie Botha

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Die beste spookstories van C.J. Langenhoven
Die beste spookstories van C.J. Lan...
Другие книги жанраБиографии и Мемуары
Хлебопашец
Хлебопашец
Записки о России при Петре Великом, извлеченные из бумаг графа Бассевича
Записки о России при Петре Великом,...
Воспоминания командира батареи. Дивизионная артиллерия в годы Великой Отечественной войны. 1941-1945
Воспоминания командира батареи. Див...

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru