Ena Murray — Ena Murray Omnibus 39, краткое содержание

Eensaam op Wegdraai ’n Skaduwee skuif oor Bokkie en Tokkie se sorgelose kaalvoetlewe, waarin sokkerspel saam met die dorpseuns die hoogtepunt van pret is. En die rede? Ontluikende vroulikheid . . . ’n vloekwoord en blykbaar ’n ongeneeslike siekte. Dis veral juffrou Estelle Huizeman se arendsoog wat dié dinge opmerk. Nog meer, daardie fyn oog bespeur ook die manlikheid van hul wewenaar-pa en skoolhoof, Henk Beukes. Die tweeling besef gou hulle sal ’n blink plan moet smee as hulle nie juffrou Huizeman as hul nuwe ma wil hê nie. Want dis duidelik sy het haar visier ingestel op dié aantreklike wewenaar van Jagershoek. Die oplossing: hulle soek eerder self ’n moeder so na hul hart. En die aangewese plek is Soek en Vind, tydskrifhoekie vir eensames. So word Eensaam op Wegdraai geskep – eensame, aantreklike wewenaar van sewe en dertig, op soek na ’n vrou wat raad kan gee met dertienjarige tweelingdogters. Al wat Bokkie en Tokkie nou moet doen, is om uit al die aansoeke die régte een te vind. Iemand wat ’n eie ma vir hulle kan wees. Want só ’n vrou sal tog hul pa se hart ook steel, of hoe? Verworpe silwer Op sy eerste huweliksnag fuif Louis Mocke saam met sy vriende in die hotelkroeg. Was sy erfporsie tog die lokaas vir sy blitshuwelik met Santie Marais? Jaag sy broer, Darius, net spoke op wanneer hy haar waarsku om haar goed te vat en te loop? Wanneer Dottie Willemse, Louis se eertydse liefde, terugkeer met ’n seuntjie aan die hand, ruik Eloffsdal nog ’n Mocke-skandaal waaroor hulle die mond kan uitspoel. Want Darius waarsku Louis: “As ek jou naby haar vang, breek ek jou nek.” Uit flardes skinderstories en dreigemente probeer Santie sin maak uit die Mocke-raaisel. Waar pas Tanja, Darius se gewese vrou, in? Wat het van haar en Ferdi, haar minnaar en Dottie se broer, geword? Wie is die pa van Dottie se kind? Sy ontken dat dit Louis is . . . Maar voor Santie al die legkaartstukkies sorgvuldig inmekaar kan skuif, tref ’n ramp die Eloffdallers wat geen mens se lewe onaangeraak laat nie. Ook nie haar en Louis s’n nie . . . Wag-’n-bietjiebos van die liefde ’n Nuwe geval in Keerboomstraat, H.A. Van der Merwe, keer Lisbe Erwee se geordende bestaan as maatskaplike werker omver. Hoekom groef daar soveel harde, bitter lyne op die man se gesig? Hoekom moes ’n jong ma sterf en tweelingseuntjies wees agterlaat? Die wag-’n-bietjiebos by die voorhekkie van Helm se huis is vir hom simbool van sy lewe. Bid dat jou eie lewe nie in ’n wag-’n-bietjiebos vasgevang word nie, waarsku Helm vir Lisbe. ’n Mens het altyd raad vir ander totdat jou eie lewe skielik in die dorings van hoekoms en waaroms verstrengel raak. Wanneer Lisbe op ’n dag self letterlik verstrik raak in daardie bos, word dit ook simbool van die vangtakke waaruit sy haar nie kan ontwar nie. Want êrens langs die pad het sy haar hart verloor. En nes Helm, weet sy nie hóé om te ontsnap uit die takke van die wag-’n-bietjiebos van die lewe nie

Читать книгу онлайн «Ena Murray Omnibus 39» — автор Ena Murray или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Ena Murray Omnibus 39 Ena Murray
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь

📖 О книге «Ena Murray Omnibus 39»

На Книгизм представлено произведение «Ena Murray Omnibus 39» — книга автора Ena Murray. Книга относится к жанру «Короткие любовные романы» . Полный текст доступен бесплатно — для чтения онлайн в браузере или скачивания в формате fb2.

1жанр
18+возрастной рейтинг

🏷️ Жанры книги

Произведение «Ena Murray Omnibus 39» относится к следующим жанровым направлениям каталога Книгизм:

📚 Серия книги

«Ena Murray Omnibus 39» входит в серию «Ena Murray-omnibus». Рекомендуется читать серию по порядку: события и герои связаны между книгами.

👥 Похожие авторы в жанре

Если вам понравилась эта книга, обратите внимание на других популярных авторов в жанре «Короткие любовные романы»:

❓ Часто задаваемые вопросы

Можно ли скачать книгу «Ena Murray Omnibus 39» бесплатно?

Да, книга доступна для скачивания в формате fb2 без регистрации и без оплаты на сайте Книгизм. Файл сохраняет структуру глав, иллюстрации и метаданные — подходит для FBReader, Cool Reader, AlReader и других читалок на смартфоне или электронной книге.

Можно ли читать книгу «Ena Murray Omnibus 39» онлайн без скачивания?

Да, полная версия произведения автора Ena Murray доступна для онлайн-чтения прямо в браузере. Откройте страницу книги, нажмите кнопку «Читать» — текст загрузится с пагинацией, настройкой шрифта, темой оформления и закладкой текущей позиции.

К какому жанру относится «Ena Murray Omnibus 39»?

Книга относится к жанру «Короткие любовные романы». Произведение содержит элементы взрослого контента — на странице может быть включена возрастная маркировка 18+.

📲 Как читать книгу на Книгизм

Книга «Ena Murray Omnibus 39» автора Ena Murray доступна на Книгизм бесплатно. Вы можете скачать файл fb2 для дальнейшего чтения в любой читалке (FBReader, Cool Reader, AlReader и других) на смартфоне, планшете или электронной книге. Формат fb2 сохраняет структуру глав, иллюстрации, оглавление и метаданные. Альтернатива — онлайн-чтение полной версии в браузере сразу без скачивания и без регистрации.