Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Huistaal Riens Vosloo

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Huistaal скачать fb2

Серия: Piekfyn Afrikaans
Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Riens Vosloo - Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Huistaal краткое содержание

’n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks. Die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan uit korverhale en volksverhale wat lesers nuwe avonture en ervarings laat beleef. Daar is dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer. Al hierdie lekker leeswerk gaan lesers help om Afrikaans spoggerig en vlot te lees, hulle taalbegrip te bevorder en hulle kennis en begrip van literêre tekste te ontwikkel. Vir die klaskamer Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die Leesboek voorsien: • Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is • Toeligting by moeilike tekste • Woordverklarings vir komplekse woorde • Die stappe van die leesproses Antwoorde op alle vrae is gratis beskikbaar op www.bestbooks.co.za.





Скачать книгу «Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Huistaal» Riens Vosloo

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal
Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9...
Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Eerste Addisionele Taal
Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8...
Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal
Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7...
Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Huistaal
Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8...
Другие книги жанраУчебная литература
100 увлекательных игр для хороших манер
100 увлекательных игр для хороших м...
100 увлекательных игр для отличной учёбы
100 увлекательных игр для отличной...
100 увлекательных игр для весёлого дня рождения
100 увлекательных игр для весёлого...
100 увлекательных игр для здоровья вашего ребёнка
100 увлекательных игр для здоровья...

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru