'n Fontein voor ons deur Marita van der Vyver

'n Fontein voor ons deur скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Marita van der Vyver - 'n Fontein voor ons deur краткое содержание

’n Dekade of wat gelede het Marita van der Vyver soos ’n wafferse prinses van ’n verre land deur Frankryk gereis en ’n vreeslik verleidelike padda leer ken. Omdat sy so graag in sprokies wil glo, het sy gehoop dat as sy hierdie slim padda soen, hy in ’n prins gaan verander. Dis mos hoe sprokies werk. En wat gebeur toe? Saam met haar prins sit sy huis op in ’n Franse dorpie. Hulle gaan woon in ’n ou kliphuis in Rue de l’église – Kerkstraat. Dáároor skryf sy in In die hart van ons huis. En wat gebeur nou? Hulle trek. En nie waarheen nie . . . Na ’n plek wat bekend staan as Plek van die Paddas. ’n Fontein voor ons deur is ’n reeks stories oor ’n verhuising – ’n Franse verhuising! Maar dit is dan eintlik stories oor dit wat die hart vasmaak aan ’n huis en sy mense; ook dit waarvan jy jou moet losmaak as jy verhuis. En daardie dinge wat altyd met jou saamtrek. Een ding is seker: Of dit nou in Kerkstraat of Paddastraat is, soos Marita van der Vyver dit sien, bly die lewe ’n fontein bruisend met verrassings.





Скачать книгу «'n Fontein voor ons deur» Marita van der Vyver

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe)
Die ongelooflike avonture van Hanna...
Die blou van onthou
Die blou van onthou
Forget-me-not-Blues
Forget-me-not-Blues
Childish Things
Childish Things
Другие книги жанраБиографии и Мемуары
Хлебопашец
Хлебопашец
Записки о России при Петре Великом, извлеченные из бумаг графа Бассевича
Записки о России при Петре Великом,...
Воспоминания командира батареи. Дивизионная артиллерия в годы Великой Отечественной войны. 1941-1945
Воспоминания командира батареи. Див...

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru