Die bleek man op my hakke Harriet Christou

Die bleek man op my hakke скачать fb2

Фрагмент книги

1 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Harriet Christou - Die bleek man op my hakke краткое содержание

Niemand hoor die stemme wat so duidelik in haar kop praat nie. Niemand weet dat sy nie kan bad nie omdat haar bad voortdurend vol bloed is … dat sy tientalle obsessiewe kompulsies het wat haar byna te bang maak om asem te haal. Niemand weet van Harriet Christou se lewe met skisofrenie nie. Harriet vertel 'n sonderlinge verhaal, en sy doen dit onverskrokke en openhartig. Sy vertel van die tuimelrit deur die dieptes van ontreddering en ellende, van herhaalde mislukte behandeling totdat sy korrek gediagnoseer is en die regte medikasie begin kry het, van die desperate soeke na begrip en aanvaarding, 'n soeke wat haar keer op keer in nog dieper ellende dompel. Sy vertel van die selfmoordpogings, die verbrokkeling van haar gesinslewe, haar desperate soeke na God en die daaglikse stryd om te probeer onderskei tussen wat werklik is en wat nie. Dit is 'n onthutsende verhaal. Skokkend. Maar ook 'n verhaal van volharding, hoop, menslikheid en begrip vir die kompleksiteit en broosheid van die menslike lewe. Harriet Christou woon en werk in Bloemfontein. In 2005 is skisofrenie by haar gediagnoseer, en met dié boek wil sy die geheimenisse van die siekte vir lesers ontsluit.

Читать книгу онлайн Die bleek man op my hakke - автор Harriet Christou или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Роман написан в году, в жанре . Читаемые, полные версии книг, без сокращений, на сайте - библиотека бесплатных книг Knigism.online. Вы можете скачать издание полностью и открыть в любой читалке, на свой телефон или айфон, а также читать произведение без интернета.




Скачать книгу «Die bleek man op my hakke» Harriet Christou

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги жанраБиографии и Мемуары
Хлебопашец
Хлебопашец
Записки о России при Петре Великом, извлеченные из бумаг графа Бассевича
Записки о России при Петре Великом,...
Воспоминания командира батареи. Дивизионная артиллерия в годы Великой Отечественной войны. 1941-1945
Воспоминания командира батареи. Див...