Piekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal Henk Viljoen

Piekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal скачать fb2

Серия: Piekfyn Afrikaans
Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Henk Viljoen - Piekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal краткое содержание

Piekfyn Afrikaans Graad 8 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer sodat jy jou taalkennis ook in jou ander vakke kan toepas. Die aktiwiteite is gerig op jou verwerwing van taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, woordspeletjies, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is jou voorland. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook: • verskeie stories en inligtingstekste lees; • visuele tekste krities interpreteer en verduidelik; • oortuigend en spontaan praat in verskeie mondelinge situasies; • hardoplees en toesprake lewer; • aandagtig en krities na inligting en stories luister; • taalstrukture en -konvensies deeglik en foutloos in jou mondelinge en skriftelike aanbiedings gebruik; en • heelwat transaksionele en kreatiewe tekste soos opstelle en briewe skryf. Piekfyn Afrikaans help jou verder met voorbereiding vir die halfjaar- en eindeksamen. Al die vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflê, word in dié handboek voorsien – ook toetse en baie hersieningsoefeninge. Maar dis nie al nie . . . Jy het ook ’n Piekfyn Afrikaans Leesboek wat jou verbeelding gaan aangryp en jou inspireer om self ʼn storie, gedig of ʼn drama te skryf! Ons weet Piekfyn Afrikaans gaan jou help om Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag! Geniet ʼn Piekfyn-leerervaring!





Скачать книгу «Piekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal» Henk Viljoen

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Piekfyn Afrikaans  Graad 12 Leerderboek Huistaal
Piekfyn Afrikaans Graad 12 Leerder...
Piekfyn Afrikaans Graad 7 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal
Piekfyn Afrikaans Graad 7 Leerderbo...
Другие книги жанраУчебная литература
100 увлекательных игр для хороших манер
100 увлекательных игр для хороших м...
100 увлекательных игр для отличной учёбы
100 увлекательных игр для отличной...
100 увлекательных игр для весёлого дня рождения
100 увлекательных игр для весёлого...
100 увлекательных игр для здоровья вашего ребёнка
100 увлекательных игр для здоровья...

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru