Veearts-vriende: Tania en die towerfluitjie Helen Brain

Veearts-vriende: Tania en die towerfluitjie скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Helen Brain - Veearts-vriende: Tania en die towerfluitjie краткое содержание

Tania wil graag haar skoolhoof beïndruk, maar met ’n familie soos hare gaan dit meer as ’n A-gemiddeld vat! Gelukkig is die hondekompetisie om die draai en Tania het haar planne agtermekaar. Vlooie, haar energieke, rowwe, wasgoed-stelende hond sal die Gehoorsaamste Hond in die kompetisie wees. Maar daarvoor moet sy dokter Katzenellenbogen se Towerfluitjie in die hande kry; dis nou as sy vir Bieber, haar broer Tiek se apie, kan uitoorlê. Boonop kom haar irriterende niggie kuier en Tiek het die resep vir jeukpoeier ontdek. Dit is die begin van algehele chaos . . . Tania se ma is ’n veearts en die lewe saam met allerhande oulike troeteldiere is nooit vervelig nie. Hierdie humoristiese, prettige storie is vol dieredrama en dol avonture.





Скачать книгу «Veearts-vriende: Tania en die towerfluitjie» Helen Brain

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
My hart klop muffins
My hart klop muffins
Prinses Talia en die draak
Prinses Talia en die draak
Vets and pets: Jamie and the magic whistle
Vets and pets: Jamie and the magic...
Princess Talia and the dragon
Princess Talia and the dragon
Другие книги жанраУчебная литература
100 увлекательных игр для хороших манер
100 увлекательных игр для хороших м...
100 увлекательных игр для отличной учёбы
100 увлекательных игр для отличной...
100 увлекательных игр для весёлого дня рождения
100 увлекательных игр для весёлого...
100 увлекательных игр для здоровья вашего ребёнка
100 увлекательных игр для здоровья...

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru