Die beste verhale en humor van Herman Charles Bosman Herman Charles Bosman

Die beste verhale en humor van Herman Charles Bosman скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Herman Charles Bosman - Die beste verhale en humor van Herman Charles Bosman краткое содержание

Hierdie versameling bevat die beste verhale en humor van Bosman, nou ook in Afrikaans vertaal deur die bekroonde Afrikaanse digter, Johann de Lange. Sterlig op die veld bevat 23 van Bosman se beste stories. Dit sluit klassieke Oom Schalk-stories in soos “Die pad na Mafeking”, “Die Rooinek” en “Makapan se grotte”, en ook Voorkamerstories soos “Skoolkonsert” en “Geboortesertifikaat”. En in beroemde stories soos “’n Boere-Rip van Winkel” en “’n Ou Transvaalse verhaal” hoor ons die stem van die skrywer wat met self-ironie die kuns van die storieverteller bepeins. Die herken-blues bevat 29 stukke wat strek oor Bosman se hele loopbaan, van skoolseungrappe tot die laaste lag. Soos Bosman self gesê het, was hy bekend vir die humor wat in al sy werk te vinde was en wat hom so gewild gemaak het onder sy lojale lesers. Hierdie versameling sluit bekende juwele soos “In die skadu van die withaak”, “’n Bekkersdal-marathon” en “’n Besoek aan Blikkiesdorp” in, waarin sy satiriese ironie in volle swang is, tot ’n aantal essays wat nog nie voorheen in ’n bundel versamel is nie wat hom ewig as een Suid-Afrika se gemoedelikste kommentators bevestig.





Скачать книгу «Die beste verhale en humor van Herman Charles Bosman» Herman Charles Bosman

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
The Complete Voorkamer Stories
The Complete Voorkamer Stories
Cold Stone Jug - The Anniversary Edition
Cold Stone Jug - The Anniversary Ed...
The Complete Oom Schalk Lourens Stories
The Complete Oom Schalk Lourens Sto...
Best stories and humour of Herman Charles Bosman
Best stories and humour of Herman C...
Другие книги жанраПублицистика: прочее
10 тысяч лет русской истории. От Потопа до Крещения Руси
10 тысяч лет русской истории. От По...
2012 год. Версии и факты
2012 год. Версии и факты
4-й рейх, или Грядущая раса Полой земли
4-й рейх, или Грядущая раса Полой з...
А рыпаться все равно надо
А рыпаться все равно надо

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru