Die waarheid oor verhoudings Stefan Blom

Die waarheid oor verhoudings скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Stefan Blom - Die waarheid oor verhoudings краткое содержание

Is jy ooit geleer dat jy die verhoudings met die mense in jou lewe kan láát werk? Die meeste van ons is deur ons ouers en leermeesters gelos om maar self op die “probeer-en-tref”-manier ons weg oor die slaggate te vind. 'Die waarheid oor verhoudings' is ’n praktiese gids wat jou waardevolle vaardighede sal leer om jou verhoudings met jou lewens-maat, familie, kollegas en vriende te verbeter en vernuwe. Die kliniese sielkundige Stefan Blom deel wenke wat hy in sy 20 jaar as verhoudings-terapeut versamel het. Deur talle gevalle-studies wys hy jou hoe jy in voeling met jouself en nader aan ander kan kom. Leer hoe jy gesonde verhoudings kan aanknoop, toksiese verhoudings kan vermy, en liefde, vertroue, seksuele vervulling en intimiteit deel van jou lewe kan maak. Dit is ’n kopskoonmaak-gids tot alles wat van ons mens maak.





Скачать книгу «Die waarheid oor verhoudings» Stefan Blom

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
The Truth about Relationships
The Truth about Relationships
Другие книги жанраЛичностный рост
10 Заповедей для Настоящей Женщины
10 Заповедей для Настоящей Женщины
13 звичок, яких позбулися сильні духом люди
13 звичок, яких позбулися сильні ду...
28 законов карьерного роста
28 законов карьерного роста
30 шикарных дней: план по созданию жизни твоей мечты
30 шикарных дней: план по созданию...

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru