Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart Gr 10-11 HT en EAT Alta Engelbrecht

Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart Gr 10-11 HT en EAT скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Alta Engelbrecht - Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart Gr 10-11 HT en EAT краткое содержание

Hoe goed ken jy die roman Pad na jou hart? Verstaan jy die inhoud en struktuur van die roman? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Pad na jou hart, vir Graad 10-11 Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek. Leerders kan in ’n aparte boek die antwoorde tot die kontekstuele vrae, blokkiesraaisels en invulvrae skryf. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids • Agtergrondinligting oor letterkunde. • ’n Volledige bespreking oor die intrige van die roman (eksposisie, motoriese moment, verwikkeling, ontwikkeling, krisis/klimaks en ontknoping). • Kontekstuele vrae oor elke intrige-fase. • ’n Samevattende verduideliking van elke verhaalelement in die roman. • ’n Letterkundige vraestel (met wenke). • Filmstudie. • ’n Glossarium. Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Pad na jou hart, ’n roman geskik vir Graad 10 Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal.





Скачать книгу «Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart Gr 10-11 HT en EAT» Alta Engelbrecht

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги жанраУчебная литература
100 увлекательных игр для хороших манер
100 увлекательных игр для хороших м...
100 увлекательных игр для отличной учёбы
100 увлекательных игр для отличной...
100 увлекательных игр для весёлого дня рождения
100 увлекательных игр для весёлого...
100 увлекательных игр для здоровья вашего ребёнка
100 увлекательных игр для здоровья...

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru