Kinders wat moor André le Roux

Kinders wat moor скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






André le Roux - Kinders wat moor краткое содержание

Die een moordenaar suig sy duim. Die ander een klim op sy ma se skoot en begin huil. Hulle speel met hul speelgoed en lees hul strokiesprente op die vloer van die polisiekantoor. Hulle is albei 10 jaar oud. Wat dryf 'n kind om moord te pleeg? 'n Skynbaar normale kind uit 'n «goeie» huis … Henri van Breda, die Welkom-begraafplaasmoord, Marcel Steyn van die Krugersdorpse afspraakmoorde en soveel ander, dalk al vergete: die Waterkloof-4, Marlene Lehnberg, Charmaine Phillips, Phoenix Racing Cloud Theron … André le Roux kyk na die kínd agter dié opspraakwekkende moorde en soek na 'n antwoord aan die hand van gevallestudies en die jongste navorsing. Wat gaan aan in 'n kind se kop van geboorte tot adolessensie? Wat is die rol van gene, ouers (die ma, altyd die ma), sosiale media, die internet, videogeweld, boelies, portuurdruk, stres en dagga? Die groter vraag is hoe om 'n suksesvolle kind groot te maak, een wat nie die spoor byster raak of moor nie … Deur die skrywer van Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste.





Скачать книгу «Kinders wat moor» André le Roux

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Waarom mans altyd reg is (en ander onnoselhede)
Waarom mans altyd reg is (en ander...
Kan ek maar aan jou selluliet vat?
Kan ek maar aan jou selluliet vat?
Op die vrou af 2
Op die vrou af 2
Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste
Narsiste, psigopate, stalkers en sa...
Другие книги жанраБиографии и Мемуары
Хлебопашец
Хлебопашец
Записки о России при Петре Великом, извлеченные из бумаг графа Бассевича
Записки о России при Петре Великом,...
Воспоминания командира батареи. Дивизионная артиллерия в годы Великой Отечественной войны. 1941-1945
Воспоминания командира батареи. Див...

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru