Chanette Paul — Labirint, краткое содержание

Sy gaan ophou vlug van haar eksman en haar verlede en sy gaan dit doen op Leeuwendrift waar sy as verworpeling grootgeword het. Dít besluit Vasti de Leeuw toe haar meenthuis gevandaliseer en ’n besending van haar skilderye vernietig word.Om die verlede te trotseer, is egter nie so maklik nie. Daar is die onlangse verlede waarin sy haar vermoë om ernstige kuns voort te bring, verloor het. Haar nagmerrie-huwelik en die verwoestende gevolge daarvan. Daar is haar kinderdae toe sy in die skaduwee van sowel ryk, dominerende Leon de Leeuw as haar Hollander-oupa gestaan het. Ook die verre verlede waaruit die legende van die leeuman gespruit het; die begin van die twis tussen die Bredells en die De Leeuws. In die hede vaar sy nie veel beter nie. Sommer die eerste dag al begin haar eksman haar weer treiter. Sy is ook skaars ’n week in haar oewerhuis op Leeuwendrift toe een van die inwoners van De Koppe, ’n rykmansbuurt waar die uitruil van seksmaats die reël eerder as die uitsondering is, in verdagte omstandighede sterf. Vasti besef gou sy is baie meer betrokke as wat sy kon vermoed. Veral toe die ontbinde lyk van ’n man naby haar huis ontdek word. Dan sterf nog ’n vrou op agterdogwekkende wyse. En dié is nie die laaste slagoffer nie.Die net begin ál nouer om Vasti trek, want elkeen van die sterftes hou op die een of ander manier verband met haar, haar kuns en die mans in haar lewe.Vasti besef die sleutel om die geheimenisse van die hede te ontsluit, lê in die verlede. Ook dat sy die een is wat die minotaurus in die doolhof sal moet aandurf, met of sonder ’n tolletjie gare. Dat sy die doolhof sal moet vereenvoudig tot ’n labirint.Dit is natuurlik die laaste ding wat die moordenaar kan toelaat. Vasti se vlammetjie sal om meer as een rede gesnuit moet word. Labirint is ’n spanningsroman wat die donker kant van die psige ondersoek, boosheid blootlê waar dit nie vermoed is nie en goedheid waar dit diep verborge is.

Читать книгу онлайн «Labirint» — автор Chanette Paul или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Labirint Chanette Paul
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь

📖 О книге «Labirint»

Книга «Labirint» от Chanette Paul представлена в каталоге Книгизм. Произведение относится к жанру «Триллеры». На странице книги вы можете скачать файл fb2 или сразу перейти к онлайн-чтению полной версии без регистрации.

1жанр

🏷️ Жанры книги

Произведение «Labirint» относится к следующим жанровым направлениям каталога Книгизм:

👥 Похожие авторы в жанре

Если вам понравилась эта книга, обратите внимание на других популярных авторов в жанре «Триллеры»:

❓ Часто задаваемые вопросы

Можно ли скачать книгу «Labirint» бесплатно?

Да, книга доступна для скачивания в формате fb2 без регистрации и без оплаты на сайте Книгизм. Файл сохраняет структуру глав, иллюстрации и метаданные — подходит для FBReader, Cool Reader, AlReader и других читалок на смартфоне или электронной книге.

Можно ли читать книгу «Labirint» онлайн без скачивания?

Да, полная версия произведения автора Chanette Paul доступна для онлайн-чтения прямо в браузере. Откройте страницу книги, нажмите кнопку «Читать» — текст загрузится с пагинацией, настройкой шрифта, темой оформления и закладкой текущей позиции.

К какому жанру относится «Labirint»?

Книга относится к жанру «Триллеры».

📲 Как читать книгу на Книгизм

Книга «Labirint» автора Chanette Paul доступна на Книгизм бесплатно. Вы можете скачать файл fb2 для дальнейшего чтения в любой читалке (FBReader, Cool Reader, AlReader и других) на смартфоне, планшете или электронной книге. Формат fb2 сохраняет структуру глав, иллюстрации, оглавление и метаданные. Альтернатива — онлайн-чтение полной версии в браузере сразу без скачивания и без регистрации.